All Doctor's Please Note:


If you want to download the Power Point Presentations of all our guest speakers that attended the 2012 Doctor's Conference. You can now do so by following the link below.


Presentation Downloads






Team Building Institute


Wie is TBi?


TBi gebruik ‘n multi-disiplinêre benadering om individue sowel as spanne op ‘n holistiese manier te ontwikkel en volhoubare positiewe gedragsverandering by kliënte te bewerkstellig


Lees Meer








My naam is Christine Wolhuter, ek is 34 jaar oud en kom van Secunda. Ek werk as Executive Sekretarresse by Sasol Synfuels, by Proses Ingineer afdeling.


Ek het twee wonderlike kinders (Tanicia 5jaar en Evert 1jaar) en ‘n ongelooflike man “Drieceus” wat my gaan bystaan met alles wat ek aanpak.

Ek het tans 12kg wat ek graag wil verloor!


Ek het ingeskryf omdat ek gevoel het dat my gewig vir my ‘n donker gat is. Ek het glad nie meer goed oor myself gevoel nie en niks het meer gepas of mooi gesit aan my nie. Ek was sommer elke dag net depresief as ek in die spieel gekyk het.

Ek het al alles op die mark probeer en geen sukses gehad nie.


Ek het ‘n jaar terug ‘n pragtige seuntjie gehad en ek kon net nie al die swangerskap gewig afskud nie. Elke dag het dit net gevoel of ek grooter en grooter word.

Ek het een dag op Maatband se webtuiste gaan inloer om te kyk wat nuus is en daar het ek die kompetisie gesien en sommer dadelik ingeskryf.


Slender Wonder het my , van alle mense gekies en ek het dadelik besluit – “EK KAN, EK WIL en EK SAL my 12kg verloor!”










Ek is Ursula Jooste woonagtig in Krugersdorp. Ek werk in Lanseria by 'n internasionale kulinere maatskappy Ek is gebore in Krugersdorp maar het grootgeword in Randfontein.


Ek het nog 13kg om te verloor om my doelgewig te bereik


Ek het ingeskryf vir die SlenderWonder kompetisie omrede dit na 35 baie moeilik is om gewig te verloor, veral as jy 'n hormoon wanbalans het. SlenderWonder is beslis die produk vir my!








Ek is Yolanda Barnard ek is 35jaar oud is woonagtig in Vanderbijlpark.


Ek werk tans by Dischem in Vanderbijlpark en het 2 wonderlike kinders.


Ek wil graag 35kg verloor en weet ek gaan dit bereik.


Ek het ingeskryf vir die uitdaging omdat ek al ‘n paar jaar struikel met my gewig en kry nie die regte dieetplan nie maar bo wonder het ek Slender Wonder ontdek wat perfek in my leefstyl inpas.












My naam is Jaquleen Dekker. Ek is 34 jaar oud en is tans woonagtig in Garsfontein, Pretoria. Ek is ‘n musiek- en afrikaanse onderwyseres by Crawford Preparatory School Pretoria.


Ek het besluit om aan die Slender Wonder/Maatband uitdaging deel te neem, hoofsaaklik omdat ek ‘n gesonder leefstyl wil handhaaf en ook omdat ek wil goed voel oor myself.


Einde 2012 is ook ‘n spesiale tyd vir my aangesien ek en my verloofde beplan om dan die knoop deur te haak.


 Ek is ‘n getroue kyker van Maatband en om te sien hoe die vorige deelnemers wegsmelt ,was vir my ‘n aansporing en inspirasie.


Ek wil graag weer in ‘n nr.16 broek pas, en moet dus 35kg verloor om daardie doelwit te bereik. Ek is 100% seker dat ek dit met Slender Wonder sal kan behaal.








Ek is Jacolien Barnard bly in Pretoria al my hele lewe. Ek en my man besit ons eie Llikwidateurs besigheid.


Ek is ook ma van 2 wonderlike kinders (3jr & 1jr).

Ek het so 15kg om te verloor.


Ek het ingeskryf vir die uitdaging omdat ek genoeg geld gespaar vir `n borsvergroting en wil eers al my gewig verloor voor ek dit doen.


Wil ook `n voorbeeld vir my kinders wees. Wil graag he hulle moet altyd trots op my wees en natuurlik daai sexy vrou wees vir my man











My naam is Tanya Joubert, ek is gebore in secunda en was oorsee grootgemaak. Bly al in pretoria van feb 2011.


Ek is 22 en ‘n verpleegstudent wat besig is met n doula graad. Ek werk tans as ‘n kleuterskool onderwyseres. Ek het een seun wat nou 7 maande oud is.


Ek het 20 kg om te verloor om by ‘n gesonde bmi uit te kom.


Ek het ingeskryf sodat ek my lyf kan terug kry en soos ‘n 22 jarige vrou kan lyk en voel en nie soos n stok ou vrou nie. Ek wil ook graag n gesonde leewyse aanleer om sodoende vi my seuntjie n voorbeeld te kan wees.








Ek is Tersia Roux ek woon tans in Pretoria en is ‘n Persoonlike Assistant werksaam op vryskutbasis om maatskappye uit te help as hulle Persoonlike Assistent op verlof of kraamverlof gaan. 


Ek is tans werksaam by die WNNR.  Ek is altyd beskikbaar om uit te help en pas maklik aan by enige omstandighede.  Ek is ‘n ma van twee seuns van 26 en 25 en is ook al ‘n ouma van ‘n kleindogter van 2 jaar.


Ek het tussen 15kg en 20kg om te verloor.

Ek het ingeskryf om gewig te verloor en dit af te hou en om te bewys ouer persone kan dit ook met veiligheid volg. 


Dit is vir my ‘n groot uitdaging en een van die mylpale in my lewe.  My droom te kan verwesenlik om weer mooi maer te wees. 


Die mees sexieste ouma te wees.  Om weer in nr 10 klere kas te pas. 


‘n Mens is nooit te oud om te leer nie, ouer mans en vrouens is bang om ‘n gewigsverlies program aan te pak en ek wil bewys dat dit haalbaar is.











My naam is Louise de Bruyn en ek is ‘n trotse Pretorianer en Bloubul ondersteuner van formaat!!


My doelgewig is 75kg, tans staan ek op 117kg, so ons het nog ‘n gesonde 42kg om te gaan – klink rof, ma met die hulp van Slender Wonder behoort ek ten minste tussen 20 en 30kg te verloor het na afloop van die program!!


Ek het ingeskryf vir die Slender Wonder program want ek ken iemand wat op die program was en sy het fantasties gewig verloor en sy hou dit af.


Verder is daar nie groter motivering wat mens kan kry as om op Nasionale Televisie te dieet nie, want dis nou nie asof net een of twee mense sien jy druk nie deur nie, die hele land aanskou dit!!


Ek moet vir my twee dogters ‘n voorbeeld wees en Slender Wonder het dit vir my moontlik gemaak om die tipe ma te wees waarop my kinders trots kan wees!!



You can now also follow us on these social networks...


                                        Click the icon to connect




Slender Wonder is a medical weight loss programme that treats patients who struggle with overweight or obesity.

Only Slender Wonder accredited doctors, who were trained by the organisation, are allowed to prescribe and distribute the programme.


Slender Wonder was developed by a South African doctor, Dr Jan Botha and has between 150 and 180 accredited doctors countrywide.

Their safe and affective weight loss programme has evolved over 40 years with tens of thousands of patients being treated successfully in South Africa.


The programme is based on treating low leptin levels and has three components: a low GI eating plan, supplements in the form of capsules and a series of injections.

The injections bring the leptin levels back into balance and help rid the body of “abnormal” fat in a safe and controlled way.

Leptin is a hormone that is secreted by fat cells in white adipose tissue and has been found to be a signal to the brain, thus having primary influence on body weight.

During a person’s lifetime, leptin levels drop. This drop may be accredited to the use of cortisone or the presence or progesterone and estrogen.  For this reason, some young girls are prone to obesity during puberty.

Woman who are taking contraceptives, pregnant woman and those who have had hysterectomies, especially when it goes together with hormone replacement therapy, are also prone to lower levels of Leptin.


Treating the symptoms and putting patients on a strict diet may work. However, if the leptin levels are not stabilized first, patients will put the weight back on once they start eating normal again.

This is what makes the Slender Wonder programme different from other weight loss programmes.


Slender Wonder focuses on the cause of obesity and not only the symptoms.

For more information, phone 012 346 6786 or email info@slenderwonder.co.za

for a doctor near you.





For The Slender Wonder System.


EXPERIENCE Weight Loss Under Medical Supervision.


Contact Us Here For More Information.


Have you ever wondered why some people can eat anything they want without gaining weight? …. They usually have a high LEPTIN level in their body ...read more




The Slender Wonder system is the result of more than 35 years’ research, development and practical application and is the brainchild of Dr. Jan Botha, a licensed medical doctor from South Africa.


Dr. Botha has been one of the leaders in the field of weight loss in his native country for many years, and he has treated more than 35,000 people with great success.  In a world with so many roads to choose, choose the road that leads to success!


Experience real benefits ...read more










©SlenderWonder




FAQ | Disclaimer | Privacy & Copyright | Website & Hosting by Akio Computing Solutions